Arbeid, Energie en Drywing Flashcards

1
Q

Arbeid verrig op ‘n voorwerp ( J )

A

‘n Konstante krag F as F Δx cos θ, waar F die grootte van die krag, Δx die grootte van die verplasing en θ die hoek tussen die krag en verplasing is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Arbeid (Werk) energiestelling

A

Die arbeid verrig op ‘n voorwerp deur ‘n netto krag is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Konserwatiewe krag

A

‘n Krag waarvoor die arbeid verrig on ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word. vb. gravitasie, elastiese krag in ‘n veer en coulombkragte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Nie-konserwatiewe krag

A

‘n Krag waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word. vb. wrywingskrag, lugweerstand, spanning in tou, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Beginsel van behoud vab meganiese energie

A

Die totale meganiese energie in ‘n geslote sisteem bly behoue.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Drywing (W)

A

Die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly