Opera Flashcards

1
Q

Wat is n Opera seria?

A

Styl van italianse opera met historiese onderwerpe soos romantiek, traag en helde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is n opera buffa?

A

Italianse Opera met n Komediese Karakter wat verligting skep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is n opera buffa?

A

Italianse Opera met n Komediese Karakter wat verligting skep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is n Singspiel

A

Duitse opera met komediese eienskappe wat gesproke dialek bevat. Daar is baie magic en als word oordryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is n Bel Canto?

A

Mooi Singery met lang vokale lyne wat baie op die sangers fokus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is n Overture?

A

Stuk musiek vir n orkes om tenspeel aan die begin van n opera. Beteken “Opening” in frans. Berei gehoor vior

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is n Aria

A

n lied vir n solo sanger waar hulle n emosie oordra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is n Resitatief

A

Plot gedrewe sang wat spraak naboots

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is n Chorus

A

Groep sangers in n opera met meer as een persoon wat elke part sing soos n koor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is n Monodie?

A

Italianse 17de eeu solo lied met instrumente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is n Ritornelli

A

’n Herhalende kort instrumentele tussenspel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is n Parlando?

A

Spraakstyl van sing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is n Melisma

A

Meer as een noot vir een lettergreep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem die Bassiese Stem tipes

A

Soprano
Mezzo Soprano
Alto
Tenor
Baritone
Bass

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Benoem en beskryf die 2 moelike stem tipes

A

Contralto
-Lae vrou stem
Countertenor
-Hoog man stem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Beskryf n Coloratire Soprano

A

Sopraan wat Baie hoë reeks het en kan vinnige toonlere en trillings uitvoer