Mannheim skool Flashcards

1
Q

Hoekom was die Mannheim skool so belangrik?

A

-Hulle het die fondasie vir die tipiese klassieke simfonie geskep.
-Meeste Kenmerke van simfonie kom van Mannheim af.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die belangrikheid van die eerste viennese skool?

A

Meer bekende komponiste het die simfonie hier verbeter en perfek gemaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar was die Mannheim en Viennese skool?

A

Mannheim : Duitsland
Viennese : Oostenryk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wie was die belangrike komponiste van die Mannheim skool?

A

Johann Stamitz
Carl Stamitz
Franz Richter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wie was die belangrike komponiste van die Viennese skool in Austria?

A

FJ Haydn
WA Mozart
L van Beethoven

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 6 belangrike Mannheim Ontwikkelinge

A

-Fondasie van Sonata vorm
-Multi beweging simfonie
-Meer onafhanklike Houtblaas dele en die byvoeging van die klarinet
-Belangrikheid van cresendos en diminuendos
-Eerste Viool as konsert meester
-Verskeie Mannheim Tegnieke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem en beskryf die 5 Mannheim tegnieke

A

Mannheim Rocket:
Vinnige opgaande arpeggio
Mannheim Sigh:
Afgaande pare van note
Mannheim Voels:
Vinnige aksente om n chirp geleid te maak.
Mannheim Roller:
Bass wat rol om n tremolo effek te maak
Mannheim Grand Pause:
Hele orkes stop en begin skielik na n klein stilte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat was Beethoven se bydra aan die Simfonie

A

ergroot die orkes:
-Horings van 2 na 4
-Tromboon bygesit in 4de bew van sim no.5
-Piccolo in 4de bew van Pastorale Sim

Musiek geskryf met n programatiese natuur.
Beskrywende titles by gevoeg
Instrumente gebruik om natuur te illistreer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly