Beethoven 4de bew Pastoraal Flashcards
Wat was die titel van die 4de beweging
Gewitter, Sturm
In watse sleutel was die stuk
F mineur
Wat was die vorm van die stuk
Vrye vorm
Wat was die Tempo?
Allegro (Vinnig)
In watse tyd was dit gekomponeer
4/4
Beskryf die 4de beweging
Wrede donderstorm
Begin met paar druppels en klimaks in Storm
Beweeg dadelik in finale beweging
Word as die “ekstra” beweging gesien
Intro na finaal
Wat was die doel van die sag staccato strykers?
Suggereer ligte reendruppels
Wat was die doel van die Timpani tremolo
Suggereer donderweer in die verte
watse instrument speel die weerlig?
Piccolo
Watse instrument speel Donderweer?
Timpani
Wat namaak n wind klank?
Arpegio bewegings op die strykers
Wat speel die swaar reen
Tremolo op strykers
Watse instrumente speel die klimaks van die storm?
Trombone en Piccolo
Wat speel die opgaande toonlere in die einde? Benoem die effek
Fluit
Reenboog effek