Die simfonie Flashcards

1
Q

n Simfonie bestaand uit (___) bewegings

A

4

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf die 4 bewegings van n simfonie

A
  1. Vinnig~Sonata vorm
  2. Stadig~Sonata vorm
  3. Gelydelik~Minuet & Trio
  4. Vinnig~Sonata/Rondo vorm
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is n Minuet?

A

Dis n Fraanse dans in n matige tempo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoeveel Instrumente is in n Tipiese klassieke orkes?

A

2 van elke blaas ins.
1 of 2 perkusie ins.
genoeg strykers om volume te balanseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die tipes Strykers van n Klasieke Orkes

A

Viool, Viola, Cello, Double Bass

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die Houtblasers van n Klasieke Orkes

A

Fluit, Klarinet, Oboe, Bassoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die koperblaas van n Klasieke Orkes

A

Trompet en Franse Horing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die 3 dele van Sonata vorm

A

Eksposisie
Ontwikkeling
Rekaputaliasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

verdeel die Eksposisie

A

Tema A in tonika
Brug
Tema B in Dominant
Codetta (klein einde)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verdeel die Ontwikkeling

A

Ontwikkeling van Motiewe van Tema A & B
Baie Modulasie
Nuwe materiaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verdeel Rekaputaliasie

A

Tema A in Tonika
Brug geen modulasie
Tema B in Tonika
Coda~Versterk Einde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly