Beethoven se 5de bew Pastoraal Flashcards
1
Q
Wat was die titel
A
Hirtengesang
2
Q
Wat was die sleutel van die bew?
A
F majeur
3
Q
Wat was die vorm van die bew?
A
Sonata-Rondo vorm
4
Q
Wat was die tempo
A
Allegretto
5
Q
Wat was die tydmaat teken?
A
6/8
6
Q
Wat illistreer die 5de beweging
A
Dit druk n prent van n skaapwagter wat na sy skape kyk na die donderstorm
7
Q
A
8 maat folk melodie wat deur vioole gespeel word