Musiek Industrie Flashcards
1
Q
Wat is kopie reg?
A
Dit is n stel spesifieke regte wat aan die oorsprongklike lied skrywer of komponis gegee is soos:
Wetlike beskerming
Regte om te komponeer, publiseer en versprei
2
Q
Wat is intelektuele eiendom?
A
Dit is skepping van die denkwyse soos nuwe uitvindings
3
Q
Noem 3 Musiek Orgs
A
SAMRO
CAPASSO
RISA
SAMPRA
IMPRA