Ongelykheid In Suid Afrika Flashcards

1
Q

Wat is die hoogste wet in Suid-Afrika?

A

Die Grondwet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die Handves van Regte?

A

’n Lys van die belangrikste regte van burgers, ingesluit by die Grondwet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die effek van die Handves van Regte op ongelykheid?

A

Dit help dat ongelykheid tussen rassegroepe kleiner word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat gebeur met ongelykheid binne rassegroepe?

A

Dit word groter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe lyk Suid-Afrika se ongelykheidskoers in vergelyking met die wêreld?

A

Dit is een van die hoogste in die wêreld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly