Landelike En Stedelike Uitdagings Flashcards
1
Q
Hoekom trek mense na stedelike gebiede?
A
Hulle soek werk en beter geleenthede.
2
Q
Wat is ’n algemene probleem in stedelike gebiede as gevolg van mense wat intrek?
A
Oorbevolking en hoë werkloosheid.
3
Q
Noem 3 uitdagings van stedelike gebiede.
A
- Swak dienslewering
- Hoë misdaadsyfer
- Omgewingskade weens ontwikkeling
4
Q
Noem 3 uitdagings van landelike gebiede.
A
- Armoede is erger as in stede
- Minder infrastruktuur en dienslewering
- Landbou word as minder belangrik gesien
5
Q
Hoekom is dit moeiliker om dienste in landelike gebiede te lewer?
A
Mense is oor groot afstande versprei.