Rol Van Geld Flashcards
1
Q
Wat is die rol van geld?
A
Geld het deur die jare meer kompleks en georganiseerd geraak.
2
Q
Wat stel geld mense in staat om te doen?
A
Geld stel mense in staat om die betaling vir hul arbeid te stoor in ‘n vorm wat vir ‘n onbepaalde tyd hou.
3
Q
Wat kan mense besluit oor die geld wat hulle stoor?
A
Mense kan dan besluit hoe hulle die betaling wat hul stoor wil gebruik.
4
Q
Noem die drie rolle of funksies van geld.
A
- Ruilmiddel
- Waardestoor
- Rekeneenheid
5
Q
Wat is die funksie van geld as ‘n ruilmiddel?
A
Geld word gebruik om goedere en dienste te koop.
6
Q
Wat beteken dit dat geld ‘n waardestoor is?
A
Geld behou sy waarde oor tyd.
7
Q
Wat is ‘n rekeneenheid?
A
‘n Standaardmaatstaf van hoeveel goedere en dienste werd is.