Onderwys en vaardighede om ongelykheid en ongeregtigheid te bekamp: Flashcards

1
Q

Wat is een van die belangrikste maniere om ongelykheid en ongeregtigheid in SA te bekamp?

A

Onderwys en vaardighede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat gebeur sonder onderwys en vaardighede?

A

Mense kry nie goeie werk nie en neem nie ten volle aan die ekonomie deel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat sê die Handves van Menseregte oor onderwys?

A

Alle Suid-Afrikaners, ook volwassenes, het reg op basiese onderwys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ’n groot probleem in Suid-Afrika se arbeidsmark?

A

Daar is ’n groot vaardigheidstekort.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ’n leerlingskap?

A

Wanneer iemand in ’n besigheid werk en terselfdertyd opleiding ontvang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly