Newton Flashcards

1
Q

Gewig (Fg)

A

Die gravitasiekrag wat die aarde uitoefen op enige voorwerp op of naby sy oppervlak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Normaalkrag (Fn)

A

Die loodregte krag uitgeoefen deur ‘n oppervlak op ‘n voorwerp wat daarmee in kontak is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wrywingskrag (fw)

A

Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenstaan en parallel aan die oppervlak inwerk waarmee die voorwerp in kontak is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Newton se 1ste Wet

A

‘n Voorwerp sal aanhou in sy
toestand van rus of uniforme (beweging met konstante)
snelheid tensy ‘n netto of resultante krag daarop inwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Traagheid

A

Die eienskap van ‘n voorwerp wat veroorsaak dat dit ‘n verandering in sy toestand van rus of uniforme beweging teenstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Newton se 2de Wet

A

Wanneer ‘n netto krag, Fnet
toegepas word op ‘n voorwerp met massa, m, versnel dit in die rigting van die netto krag. Die versnelling, a, is direk eweredig aan die netto krag en omgekeerd eweredig aan die massa.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Newton se 3rde Wet

A

Wanneer voorwerp A ‘n krag
uitoefen op voorwerp B, sal voorwerp B terselfdertyd ‘n
teenoorgestelde gerigte krag uitoefen van dieselfde grootte op voorwerp A

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly