Kinematika Flashcards
1
Q
Vektor
A
‘n Fisiese hoeveelheid wat beide grootte
en rigting het.
2
Q
Skalaar
A
‘n Fisiese hoeveelheid wat
slegs grootte het.
3
Q
Resulterende Vektor
A
Die enkele vektor
wat dieselfde effek het as die oorspronklike vektore wat saam inwerk.
4
Q
Afstand
A
Die lengte van die pad afgelê.
5
Q
Verplasing
A
‘n Verandering in posisie.
6
Q
Spoed
A
Die tempo waarteen afstand verander.
7
Q
Snelheid
A
Die tempo waarteen posisie verander. OF Die tempo van verplasing. OF Die tempo van verandering van verplasing.
8
Q
Versnelling
A
Die tempo waarteen snelheid verander.