Fotone en Elektrone Flashcards
1
Q
Drumpel frekwensie
A
Die minimum frekwensie van invallende staling waarby elektrone vrygestel sal word uit ‘n spesifieke metaal.
2
Q
Werksfunksie
A
Die minimum hoeveelheid
energie benodig om elektrone vry te stel van die oppervlak van ‘n metaal.