Elektrodinamika Flashcards
1
Q
Magnetiese Vloedkoppeling
A
Die produk van die
aantal windings in die spoel en die vloed deur die spoel (N φ).
2
Q
Faraday se Wet van Elektromagnetiese Induksie
A
Die EMK geinduseer is direk eweredig aan die tempo van
die verandering van die magnetiese vloed (vloedkoppeling).
3
Q
Lenz se Wet
A
Die geinduseerde stroom vloei in so ‘n rigting dat dit ‘n magnetiese veld opstel wat die verandering in die magnetiese vloed teenwerk.
4
Q
Diode
A
‘n Komponent wat stroom slegs toelaat om in een rigting te vloei