Mooi Boek Bl. 100-109 Flashcards

0
Q

Hoe om jou bankbestuurder aan jou kant te kry (6)

A
  1. Skoon kredietrekord & tjekrekening
  2. Voldoen aan d vereistes vd Wet op Finansiële inligting.
  3. Steek jou eie geld in d onderneming.
  4. Banke sal hie ‘n onderneming finansier wat nie op ‘n goeie idee berus wat hulle glo geld sal maak nie.
  5. Entrepreneurs met vaardighede/ervaring in d sektor wasrin hulle werk het voordeel.
  6. Banke gebruik ‘n kredietpuntestelsel om d prestasiekrag v sektore te meet & gebruik hierdie inligting wanneer hulle aansoeke om lenings beoordeel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Wanneer word ‘n onderneming s ‘n KMO geklassifiseer?

A

As dt tussen 50 & 150 werknemers het & ‘n jaarlikse omse v minder as R10milj kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarvoor staan NRO?

A

Nieregeringsorganisasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie verskaf opleiding aan ondernemings?

A

NRO’s soos Junior Achievement en Triple Trust.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is mentorskap?

A

Dit behels dat iemand v ‘n organisasie wat entrepreneurskap ondersteun na ‘n entrepreneur se vrae & probleme luister. D mentor het d opleiding, kennis & ervaring om raad te gee & leiding te verskaf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat behels vervaardiging?

A

D produksieproes, bemarking & verkoop vd produk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is d verantwoordelikheid v ‘n vervaardigingsonderneming?

A

Dit moet d omgewing beskerm & so volhoubaar as moontlik sake doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat doen kleinhandelaars?

A

Hul koop goedere by ‘n mark, vervaardiger of groothandelaars in groot hoeveelhede v goedkoper pryse. Dan verkoop hul dit as enkel of kleinhoeveelhede teen ‘n toeslag wat hul uitgawes dek & ‘n winsgrens insluit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom kry kleinhandelaars meer mededinging?

A

Dit lyk maklikernom te begin en ‘n wins te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom reis mense rond?

A

Vir sake, plesier & d globalisering vd sakewêreld moedig sakereise aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ‘n franchise?

A

‘N toestemming om iemand anders se sake-idee, klaar ontwikkelde stelsel, bemarkingstrategieë & kontakte te gebruik, saam met die nodige opleiding, wenke en raad oor hoe om ‘n suksesvolle onderneming te bedryf & v jouself wins te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe werk ‘n franchise?q

A

D franchisenemer betaal d oorspronklike franchisegewer ‘n aanvangsfooi & daarna kommissie op verkope.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly