Bl. 2-12 Flashcards
Definisie : Ruilhandel
Die verruil van goedere en dienste
Wat is geld? (3 punte)
- iets wat deur ‘n gemeenskap of organisasie aanvaar word v betaling v goedere & dienste
- laat jou toe om iets te verkoop bv. Jou dienste as ‘n werker en dan later iets te koop.
- geld kan kontant wees, maar was in oudae goed soos bv. Sout, klipslyfies, ens
5 essensiele eienskappe van geld
- Vorm & waarde v geld moet deur gemeenskap erken word
- Voorraad moet beperk wees
- Moet in groter & kleiner eenhede verdeel wees
- Moet maklik rondgedra kan word
- Moet duursaam wees.
Wat word bedoel met die vorm en waarde moet deur gemeenskap erken word?
Moet algemeen aanvaar word dat enige iets wat as geld gebruik word ‘n sekere waarde besit. Almal in land moet hierdie waarde erken & daarin glo
Wat word bedoel met die voorraad v geld moet beperk wees?
Sandkorrels kan nie as geld gebruik word nie, dis vir almal beskikbaar.
Slegs wanneer geld skaars is kan dit gebruik word as betaalmiddel.
Wat word bedoel met geld moet in groter & kleiner eenhede verdeel wees
Moet moontlik wees om geld in eenhede te verdeel sodat dit gebruik kan word v goedkoop & duur goed.
Wat word bedoel met geld moet maklik rondgedra word?
Dink aan jou beursie
Wat word bedoel met geld moet duursaam wees?
Moet bestand wees teen slytasie & verbrokkeling.
Moderne geld
Bestaan basies uit d oordrag v fondse v 1 persoon na ‘n ander sonder dat enige kontant v hande verander.
Tjek
Geskrewe en getekende instruksie om b aanbieding ‘n spesifieke bedrag te baetaal vanuit ‘n persoon of firma se bankrekening aan ‘n ander persoon.
Kredietkaart
Kredietmaatskappy betaal vd goedere en jy betaal hul dan weer later terug.
Debietkaarte
Funksioneer kp dieselfde wyse as tjeks - jy kan slegs d geld gebruik wat alreeds in jou bankrekening is.