Bl. 169 - 176 Flashcards
Aanspreeklikheid v skuld
Persoon wat verantwoordelik is v n onderneming se skuld, is aanspreeklik daarvoor
Is ‘n informele sakeonderneming onwettig?
Nee, maar dit is nie geregistreer as ‘n sakeonderneming nie en het nie regsgeldigheid nie.
Regspersoon
Enige instelling wat voor d wet wetlik v sy optrede as besigheid verantwoordelik is.
Wetlike vereistes
D regsdokumente en -optrede wat vereis word tydens d stigting & registrasie v n besigheid.
D verkryging v kapitaal
D bekom v kapitaal om ‘n sakeonderneming te begin en te bestuur.
Winsdeling
D wyse waarop winste verdeel gaan word
Direkte beheer
As ‘n onderneming direk bestuur word deur een of meer persone
Groeipotensiaal
Waar daar moontlikhede is vd onderneming om te groei.
Kontinuïteit
D onderneming sal voortgaan al is d oorspronklike entrepreneur nie meer daar nie. Ook volhoubaarheid genoem.
Alleenhandelaar
Dit is n eenmansaak waar d eienaar al d wins in sy eie sak steek. Dit is nie b d regering geregistreer nie.
Wat word n alleenhandelaar in regterme genoem?
N onbeperkte aanspreeklikheid
Watse belasting betaal alleenhandelaars?
Nie maatskappy belasting nie. Net belasting op sy wins en BTW op als wat aangekoop word.
Bespreek vennootskappe
Ondernemings in d informele sektoer neem dikwels d vorm v ongeregistreerde vennootskappe aan 2. Wetlike ooreenkomste moet tussen vennote aangegaan word oor hoeveel elke vennoot moet bydrae i.t.v kapitaal, werk, vaardighede. 3 so n ooreenkoms bepaal hoe d wins verdeel word.
Bespreek formele sakeondernemings
Hul is wetlik geregistreer. Dit gee hul d voordeel v beperkte aanspreeklikheid. Sulke ondernemings is onafhanklik vd eienaars. D onderneming kan makliker kapitaal bekom.
Beperkte aanspreeklikheid
D eienaars daarvan nie versntwoordelik is vd skuld v hul besighede nie.