Bl 13- 44 Flashcards
Investering/belegging
As besighede geleenthede gebruik om hul kapitaalvoorraad v masjinerie en ander toerusting aan te vul
Buitelandse/ internasionale handel
Wanneer handel oor die grense v ‘n land plaasvind
Uitvoer
Goedere & dienste wat die land verlaat
Hoekom dryf ons handel met ander lande?
- Daar is ‘n oneweredige verspreiding v hulpbronne
- Die klimaat v lande verskil
- Die burgers v lande het verskillende vaardighede
- Lande se kapitaal & tegniese kennis verskil
5 Massa-produksie vind in sommige lande plaas - Moderne vervoer en telekommunikasie
- Immigrante en Emmigrante
Geleentheidskoste
Koste wat jy sal moet aangaan wanneer jy gedwing word om ‘n keuse te maak a.g.v skaarste
Wat doen banke?
1 leners v geld verskaf hulle aan klïente ‘n veilige bewaringsplek v hul geld & geleentheid om op rente hul spaargeld te verdien
2 as uitleners v geld stel hulle hul klïente in staats om geld te leem om hul uitgawes mee te finansier
3stel klïente in staat om geld oor te dra v 1 plek/ rekening na ‘n andr sodat hul hul rekeninge kan betaal
Rol v banke b beleggings in d ekomomie
Banke verskaf verbandlenings aan individue m hul eie huise te koop & aan firmas om besighede & eiendom te bekom. Verteenwoordig gewoolik grootste belegging
Leen ook geld uit om sakebelange uit te brei
Verskillende ekonomiese stelsels (3)
- Tradisionele
- Markkapitalistiese of kapitalistiese stelsel
- beheerde of beplande stelsels of kommunistiese stelsel
Ql die ekonomieë in die wêreld -
Gemengde stelsels
Ekonomiese stelsel besluit op: (3)
- Watterbgoedere & dienste vervaardig word
- Hie dit vervaardig word
- Vir wie dit vervaardig word
Wat gebeur in kommunistiese stelsel?
Lees bl28 weer
Voordele v markkapitalisme/kapitalistiese stelsels:
- Mense word gestimuleer om nuwe idees te ontwikkel
- Verandering in produksie vind vinnig plaas wanner omstandighede verander
- Individue is in ‘n groot mate vry om sake te begin en te bedryf
- Regering dwing nie mense en sakeondernemings om sekere geodere en dienste te maak of te koop nie.
Gemengde ekonomiese stelsel:
- Mengsel v 3 ander stelsels
- Individue, gemeenskap & regering kan grond besit.
- Besluite kan deur enige 1 v hierdie groepe / gesamentlik geneem word
- Alle ekonomieë in d wereld is gemeng.
- Moontlik om vas te stel wie dominante in land is deur te bepaal wie d produksiemiddele m land besit & wie besluite neem
Nr 6 van die gemengde ekonomiese stelsel
- 1 staats besit sy eie ondernemings.
- 2 staats maak wette wat d werkomstandighede in firmas voorskryf
- 3 lewenstandaar v arm mense verbeter
- 4 staat verkry inkomste v belasting
- 5 belasting word gebruik v d betaal v verdienstegoedere, dienste, skole & hospitale & welsynstoelae v oumense & armes
Vakbonde moet n beste belang v hul lede optree deur (5)
- Met werkgewers te onderhandel v aanvaarbare lone & werksomstandighede
- Ooreenkomste aan te gaan oor ‘n verskeidenheid v voordele & standaarde soos d v gesondheid & veiligheid.
- Wekers te beskerm teen onaanvaarbare aarbeidspraktyke, dikriminasie, onregverdige afdankings en misbruik
- Werkers te onderrig oor wat hul regte is & hoe om te versker dat hulle regte behou
- Werkers te verteenwoordig in alle onderhandelinge met werkgewers & ander outoriteite.