181 Flashcards
0
Q
Wat is Khula Ondernemingsfinansies?
A
D regering se agentskap vd finansiering van kleinsakeondernemings. Nie bedoel v klein ondernemings nie.
1
Q
Waarborg
A
‘N bate soos ‘n gebou/belegging waarop jy d bank besitreg gee indien jou onderneming faal.