Bl. 158-166 Flashcards

0
Q

Voorde v ‘n konsessie-sakeonderneming(6)

A
  1. D onderneming besit reeds bekende handelsnaam & d produkte daarvan is al goed bekend.
  2. D onderneming is gou winsgewend.
  3. D konsessiehouer & werkers word opgelei om al d bedryfsfasette vd onderneming.
  4. Finansiële bystand word verskaf.
  5. Goedere kan in groot maat teen afslagpryse aangekoop word.
  6. D proses probeer-en-leer word afgeskaal deur d leiding wat d konsessiegewer verskaf.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Wat is ‘n konsessie-sakeonderneming?

A
  1. ‘n sakesisteem wat deur d konsessiegewer daarvan verkoop word aan ‘n konsessiehouer wat dan die reg het om daardie sisteem te bedryf.
  2. ‘N kontrak verbind d konsessie-houer om d sakesisteem te bestuur soos d konsessiegewer neergelê.
  3. In SA het d tipe besigheid baie toegeneem.
  4. Party mense het baie geld gemaak, maar ander het agtergekom dat hul deur d konsessiegewer uitgebuit word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Nadele v konsessie-sakeonderneming (3)

A
  1. D konsessiehouer is nooit afhanklik vd konsessiegewer nie.
  2. Vernuwende idees kan nie toegepas word nie.
  3. D koste om ‘n konsessie te koop is hoog & daar is deurgaans lopende uitgawes.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Inligting wat jy nodig het om ‘n konsessie-sakeonderneming te begin (8)

A
  1. Totale koste
  2. Opleiding & ondersteuning
  3. Bystand met ontwerp
  4. Hulp met probleme
  5. Seisoengedrewenheid
  6. Adverterng.
  7. Produkte wat verkoop word
  8. Ure van verhandeling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verksillende diensverskaffers (3)

A
  1. Professionele mense soos prokureurs.
  2. Vakkundiges soos haarkappers.
  3. Laevlak kundigheid soos tuinwerk.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe om toeriste te lok/ toerisme te verbeter (10, maar ken net 6)

A
  1. Bied goeie & interessante verblyf.
  2. Adverteer.
  3. Gebruik mooi foto’s.
  4. Ontwikkel fasiliteite naby treffemde plekke soos watervalle/grotte.
  5. Reël feeste.
  6. Betrek ook kulturele feeste.
  7. Ontgin nasionale parke, wildreservate, wildplase.
  8. Betrek sportgebeurtenisse.
  9. Reël besoeke aan historiese plekke
  10. Gebruik aantreklikhede vd omgewing.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat benodig vervaardig ondernemings? (4)

A
  1. Duur toerusting
  2. Gespesialiseerde standplase
  3. Geskoolde arbeid wat
  4. Hoë lone beteken.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarvoor staan DHN?

A

Departement van Handel en Nywerheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly