Lig Flashcards
Foton
Kwantum (pakkie energie) waaruit lig bestaan
Hoe beïnvloed lig van ‘n hoër intensiteit op ‘n fotosel, stroom?
Vermeerder
Meer fotone tref die oppervlakte van die metaal per eenheid tyd
Meer fotoelektrone vrygestel per eenheid tyd
Hoe beïnvloed lig van ‘n hoër frekwensie op ‘n fotosel, stroom?
Vermeerder
Fotoelektrone word vrygestel met hoë kinetiese energie
Toename in tempo van vloei van lading
Drumpelfrekwensie
Die minimum frekwensie benodig om elektrone vry te stel vanaf die oppervlak van ‘n metaal
Lynemissiespektrum
Tipe lynspektrum waargeneem as elektrone in ‘n atoom vanaf ‘n opgewekte toestand na die grondtoestand beweeg.
Hoe beïnvloed lig van hoer intensiteit die kinetiese energie van die vrygestelde foto-elektrone?
Bly dieselfde
Intensiteit het geen effek op energie nie
Die frekwensie van die lig bly dieselfde
Arbeidsfunksie / Werksfunksie
die minimum hoeveelheid energie benodig om ‘n elektron uit die oppervlak van ‘n metal vry te stel
Watter tipe straling in sonlig veroorsaak skade aan selle in die vel?
Ultraviolet-straling
Die eienskap van UV-straling wat verantwoordlik is vir velskade
Hoë energie
Hoë frekwensie
(Lyn) absorpsie
Die tipe spectrum wat vorm as lig deur ‘n koue gas by lae druk gaan
Noem skadelik uitwerkings verbonde aan oormatige UV-lig blootstelling
Skade aan die vel (velkanker)
Skade aan die oë (katarakte)
Skade aan gewasse wat lei tot voedseltekorte
Noem twee tipes elektromagnetiese straling met ‘n hoer frekwensie as UV-lig
Gammastrale
X-strale
Waarom sal mediese praktisyns chirurgiese toerusting aan UV-lig blootstel?
Maak bakterieë / kieme dood
Steriliseer die toerusting
Monochromaties
Lig van ‘n enkele frekwensie