Klank & Dopplereffek Flashcards
1
Q
Waarom is die gemete frekwensie van ‘n naderende bron hoër as die frekwensie van die bron?
A
Golwe voor die bewegende bron word saamgepers:
Waargenome golflengte verminder
Vir dieselfde spoed van klank, sal ‘n hoer frekwensie waargeneem word
2
Q
Wat is die nut van ‘n Doppler-vloeimeter?
A
Bepaal of are verstop/vernou is, om beroerte te voorkom
Bepaal die hartklop van ‘n fetus
3
Q
Uitwerking van die Doppler effek
A
‘n Waargenome verandering in die frekwensie van ‘n bewegende voorwerp