Le 5 - Koste van Kapitaal Flashcards
1
Q
Likiditeits-verhoudings
A
Bedryfsverhouding
Vuurproefverhouding
2
Q
Bedryfsverhouding
A
Bedryfsbates / Bedryfslaste
3
Q
Vuurproefverhouding
A
(Bedryfsbates - voorraad) / Bedryfslaste
4
Q
Skuld/bate verhouding
A
Skuld / Totale Bates
5
Q
SKuld/ekwiteitsverhouding
A
Skuld / Ekwiteit
6
Q
Gearing(hefboom)
A
PRDS / (PRDS + Ekwiteit)
7
Q
Rentedekking
A
VVRB / Rente
8
Q
Finansiele hefboomwerking
A
gemid. totale bates / gemid totale ekwiteit
9
Q
Voorraad omset
A
Koste van Verkope / Voorraad
10
Q
Debiteure invorderingsperiode
A
(Debiteure / Verkope) x 365
11
Q
Vaste bate omset
A
Verkope / Vaste bates
12
Q
Bedryfsbate omset
A
Verkope / Bedryfsbates
13
Q
Brutowins marge
A
Bruto wins / Verkope
14
Q
Netto wins marge
A
Netto wins / Verkope
15
Q
Opbrengs op totale bates
A
Opbrengs / Totale bates