Le 1 - Konteks, omgewing en doelwit Flashcards
1
Q
3 basiese besluite van Korporatiewe finansiële bestuursbesluite:
A
- KAPITAALBEGROTING (Capital budgeting)
- KAPITAALSTRUKTUUR (Capital structure)
- BEDRYFSKAPITAAL (Working capital)
2
Q
Verduidelik die konteks van finansiele bestuur
A
- Die vloei van kapitaal na en van besighede
- Beplanning, organisering en beheer van finansiele aktiwiteite
3
Q
Identifiseer die hoofdoelwitte van finansiele bestuur
A
Dit is om die welvaart van aandeelhouers te verhoog
4
Q
Wat is projekte in finasiele bestuur
A
- Ontwikkeling van die goedere en dienste wat verkoop gaan word
5
Q
2 Goed wat die besigheid laat groei
A
- Wins wat herbele word
- Kapitaal vanaf eienaar
6
Q
Wanneer is n projek sinvol
A
- Bring groei in (wins)
7
Q
As n projek n groei van 15% inbring, wat moet gedoen word
A
- Moet vergelyk word met die koste van kapitaal om te wys of dit winsgewend is
8
Q
Waarom is wins maksimering nie die uiteindelike doel nie - opbrengs per aandeel (EPS)
A
- As gevolg van wins manipulasie
9
Q
Wat is risiko?
A
- Waarskynlikheid dat iets te sleg of te goed kan gaan
10
Q
Die drie vorms van finansiering
A
- Leen geld
- Reik nog aandele uit (ekwiteit)
- Spaargeld (Behoue verdienste)
11
Q
Rol en funksie van n finansiele bestuurder
A
- Beplanning, organisering en beheer van finansiële aktiwiteite