DA 1.1 - Vrae Flashcards

1
Q

Josua wil vir sy aftrede R15 000 000 spaar. As hy beplan om vir die volgende 30 jaar maandeliks te spaar, hoeveel moet hy aan die einde van elke maand, afgerond tot die naaste heelgetal, spaar as die rentekoers 12% per jaar, maandeliks saamgestel is?

Question 1Answer

A.
R54 438

B.
R 4 292

C.
R 5 436

D.
R 6 342

A

B

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

‘n Annuïteit in perpetuïteit met ‘n sigwaarde van R 500 het en ‘n koeponkoers van 12%. Indien die markverwante rentekoers 15% is, wat is die waarde van die annuïteit?

Question 2Answer

A.
R3 333

B.
R 500

C.
R4 167

D.
R 400

A

D. R400

500 x (12% / 15%)
= 500 x 4/5
= 400

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watse tipe koers is die volgende?

Dit is die jaarlikse rentekoers wat werklik betaal of verdien is. Dit sluit die effek van samestellingsfrekwensie in.

A

Effektiewe koers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watse tipe koers is die volgende?

Dit is die rentekoers voordat inflasie in ag geneem is. Dit is die gekwoteerde koers soos ooreengekom, voordat die samestelling in ag geneem is

A

Nominale koers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watse tipe koers is die volgende?

Dit is die styging in die algemene prysvlakke van goedere en dienste in ‘n ekonomie oor ‘n gegewe tydperk

A

Inflasie koers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter koers sal jy bereken as jy die volgende 3 beleggingsopsies oorweeg:
- Netbank : 12% per jaar, maandeliks saamgestel
- ASBA : 10% per jaar
- BNF : 15% per jaar, kwartaalliks saamgestel

Question 4Answer

A.
Effektiewe koers

B.
Nominale koers

C.
Inflasiekoers

A

A. Effektiewe koers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Kies die korrekte antwoord:
Die besluite van ʼn Finansiële bestuurder moet so gemaak word om die volgende te verhoog:

Question 5Answer

A.
Grootte van die onderneming (in terme van hoeveelheid werknemers)

B.
Groeikoers van die bestuurders se prestasie

C.
Maksimering van winste

D.
Markwaarde van die aandeelhouers ekwiteit

E.
Maksimering van opbrengs per aandeel

A

Markwaarde van die aandeelhouers ekwiteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

‘n ____________ is ‘n entiteit wat nie ‘n aparte regspersoon het nie, en geen beperking op die aanspreeklikheid nie. Hierdie entitiet se toegepaste belastingkoers is tot en met 45%.

A

Vennootskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

‘n ____ moet geoudit word ingevolge die maatskappywet.

A

Publieke Maatskappy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Voorbeeld van ‘n ___ wat ‘n finansiële bestuurder as deel van sy funksies uitvoer is om te besluit of die surplus uitgereik gaan word

A

Dividende

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Corlia het geld gewen in ‘n kompetisie. Sy het R60 000 gewen. Sy wil graag hierdie geld belê vir 5 jaar, waarna sy dan ‘n deposito op ‘n huis wil betaal. Die rentekoers wat bank ASBA vir haar aanbied is 16% per jaar, kwartaalliks saamgestel. Bereken hoeveel geld sy sal ontvang om dan ‘n deposito te betaal na 5 jaar, OPGEROND.

Question 8Answer

A.
R135 636

B.
R131 468

C.
R126 126

D.
R140 315

E.
R111 431

A

B. R131,468

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gestel Corlia ontvang R200 000 aan die einde van die 5 jaar, hoeveel is die R200 000 vandag werd, met die huidige inflasiekoers van 11.75%, AFGEROND.

Question 9Answer

A.
R115 500

B.
R200 000

C.
R112 090

D.
R114 760

E.
R121 456

A

D. 114,760

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly