Le 3 - Risiko & Opbrengs Flashcards

1
Q

Besigheidsrisiko

Voorbeeld:
Leverage Ltd het die volgende begrote inligting:
Vaste koste (FC) R10m p.j.
Veranderlike koste (VC) R400 per eenheid
Verkoopprys (S) R1000 per eenheid
Verwagte vraag 30 000 eenhede (minimum)

A

Gelykbreek aantal eenhede
Gelykbreek = Vaste koste / bydrae per eenheid

Gelykbreek = Vaste koste / (Verkoopprys per eenheid - veranderlike
koste per eenheid)

Gelykbreek = R10m/(R1000-R400) = 16 667 eenhede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Klasbespreking voorbeelde

Vr1 n Belegger het ‘n jaar gelede 100 000 aandele teen R1 elk in XYZ Bpk gekoop. Die aandeelprys vandag is R 1.25 toe hy die aandele verkoop het.

Die maatskappy het gedurende die jaar ‘n tussentydse dividend van 3c per aandeel en ‘n finale divident van 2c per aandeel betaal.

Bereken die belegger se opbrengs op sy belegging.

A

Totale dividend = (0,03 + 0,02) = R0,05

(100,000 x 1) = R100,000 Aanvanklike aandeel

(100,000 x R1,25) = R125,000
Prys met verkoop

Opbrengs met verkoop = 125,000 - 100,000 = 25,000

Tussentydse dividend & finale dividende = R5,000 (100,000 x 0,05)

Totale Opbrengs -
25,000 + 5,000 = 30,000

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Opbrengs =

A

= Opbrengs / Belegging

= Kapitaal + Inkomste / Belegging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Enkel bate
Vr2 Die volgende waarskynlikheidsverpreiding en verwante jaarlikse opbrengskoerse vir twee projekte is beskikbaar:

Uitkoms	Waarskynlikheid	Jaarlikse opbrengs		
	Waarskynlikheid	Projek A	Projek B	
Baie sleg	12,50%	15,00%	10,00%	
Sleg	17,50%	25,00%	15,00%	
Verwagte	40,00%	35,00%	20,00%	
Goed	20,00%	45,00%	25,00%	
Baie goed	10,00%	55,00%	60,00%	
				
Bereken die verwagte opbrengs van elke projek.
A

Waarskynlikheid x Verwante Opbrengs

Projek A
Baie sleg - 1,88%
Sleg - 4,38%
Verwagte - 14%
Goed - 9%
Baie goed - 5,5%

Verwagte Opbrengs = 34,75%

Projek B
Baie sleg - 1,25%
Sleg - 2,63%
Verwagte - 8%
Goed - 5%
Baie goed - 6%

Verwagte Opbrengs = 22,88%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vr3 Verwys na die projekte A en B in Vr2.

Bereken die volgende vir beide projekte afsonderlik:

1. Variansie	
2. Standaard afwyking	
3. Koeffisiënt van variansie
A

Pj:
12,50%
17,50%
40,00%
20,00%
10,00%

Rj - Re
KYK op foon

(Rj - Re)^2

Pj x (Rj - Re)^2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Portefeulje
Vr4 n Kliënt se beleggingsportefeulje bestaan uit ‘n samestelling van drie (3) bates.
Die waardes en opbrengste op elkeen van die bates gedurende die afgelope vier (4) jaar was soos volg:

Bate X				
	Waarde (R) 	Opbrengs (%)		
Jaar 1 (2020)	 1 500,00 	7%		
Jaar 2 (2021)	 2 000,00 	8%		
Jaar 3 (2022)	 2 500,00 	9%		
Jaar 4 (2023)	 2 250,00 	8%		
				
Bate Y				
	Waarde (R) 	Opbrengs (%)		
Jaar 1 (2020)	 2 000,00 	9%		
Jaar 2 (2021)	 1 750,00 	8%		
Jaar 3 (2022)	 1 500,00 	8%		
Jaar 4 (2023)	 1 250,00 	7%		
				
Bate Z				
	Waarde (R) 	Opbrengs (%)		
Jaar 1 (2020)	 2 500,00 	15%		
Jaar 2 (2021)	 2 250,00 	12%		
Jaar 3 (2022)	 2 000,00 	10%		
Jaar 4 (2023)	 2 500,00 	12%		
				
Bereken die volgende vir die kliënt se portefeulje:				
1. Variansie				
2. Standaard afwyking				
3. Koeffisiënt van variansie
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die kospe van risiko:

Wat is n voorbeeld van n risiko vrye belegging?

A
  • 8% Regerings bond wat mature in 10 jaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die kospe van risiko:

Hoekom sal n belegger eerder n belegging met hoe risiko aangaan as n risiko-vrye een?

A

Want dit offer n groter opbrengs op belegging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die kospe van risiko:

Watse faktore beinvloed n individu se voorkeur oor risiko beleggings

A

Word beinvloed deur die nut wat hulle verkry uit die maak van die belegging

wat gevorm kan word deur hul behoetes en persoonlikheidseineskappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die kospe van risiko:

Hoe beinvloed ouderdom n belegger se houding teenoor risiko

A

Ouers beleggers beweeg al hoe nader aan aftrede en sal nie n risiko belegging wil aangaan nie, omdat hulle nie die verlies gaan kan vervang nie

Jonger beleggers is meer geneig om risiko beleggings aan te gaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die kospe van risiko:

Wat is die twee groot areas van risiko assosieer met investering in die aandele van n gelyste maatskappy?

A
  1. Besigheids risiko
  2. Finansiele risiko
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Besigheids risiko:

Wat is besigheids risiko?

A

Ontstaan asgevolg van die natuur van besigheid en ook die onsekerheid van die industrie waarin die besigheid wandel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Besigheids risiko:

Faktore wat maak dat verkope veranderlik kan wees?

A
  1. Verhoogde mededinging
  2. Beskikbaarheid van substituut produkte
  3. Effekte van resessie
  4. Verandering in tegnologie
  5. Mark skywe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Besigheids risiko:

Hoe is die effek van besigheids risiko op finansiele prestasie meetbaar

A

Deur die veranderlikheid van verdienste voor rente en belasting (EBIT)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Formule vir gelykbreekpunt=

A

Vaste koste / budrae per eenheid

= F / S - VC (english)

= Vaste koste / Verkope - veranderlike koste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Formule vir DOL=

A

= bydrae / EBIT

= Verkope - veranderlike koste / Verkope - veranderlike koste - vaste koste

17
Q

Markdoeltreffendheid

A

Die mate waarin markpryse alle beskikbare, relevante inligting weerspieël.

18
Q

CAPM

A

Die verwagte opbrengs op beide die mark en ‘n risikovrye bate , asook die bate se korrelasie of sensitiwiteit vir die mark

19
Q

Doeltreffende Grens

A

‘n Stel beleggingsportefeuljes wat na verwagting die hoogste opbrengs op ‘n gegewe vlak van risiko sal lewer

20
Q

Beta

A

‘n Maatstaf van ‘n sekuriteit se wisselvalligheid relatief tot die mark se wisselvalligheid