Le 2 - Tydwaarde van geld Flashcards
Die waarde van ‘n belegging hang af van:
- grootte
- tydsberekening van kontantvloei
Hoe groter die kontantinvloei, en hoe gouer die ontvangs van hierdie kontantvloei, hoe meer waardevol is die belegging
Tydwaarde van geld:
Kontantvloei wat in die nabye toekoms ontvang word, is meer waardevol as dié wat in die toekoms ontvang sal word
Toekomstige waarde
FV-
Samestelling van kontantvloeie
bepaal
Toekomstige waarde
Huidige waarde
PV -
Verdiskontering van kontantvloeie bepaal
Huidige waarde
Enkelvoudige rente “simple interest”
Rente word slegs op die hoofsom verdien “principle amount” – rente word verdien en nie herbelê (of herinvesteer) nie
Saamgestelde rente ”compounded interest’’
Rente wat verdien word op beide die hoofsom (kapitaal wat geïnvesteer is) en rente wat herinvesteer is (m.a.w. rente op rente)
Enkelvoudige rente:
Simon ontvang ‘n R 1 000 bonus. Hy belê die R 1 000 in ‘n spaarrekening wat ‘n enkelvoudige rentekoers van 10% per jaar aanbied, vir ‘n tydperk van vyf jaar. Hoeveel geld sal Simon ná vyf jaar hê?
Finale bedrag na 5 jaar: R1500 (R1 000 + R500)
Saamgestelde rente:
Simon belê R1 000 in ‘n spaarrekening wat rente teen 10% per jaar aanbied, maar die rente wat verdien word sal herbelê word. Hoeveel geld sal Simon ná vyf jaar hê?
Totale rente verdien oor periode: R 610,51
Reele koers
Verskile tussen koers wat jy kry en die inflasie koers
Toekomstige waarde (FV)
van ‘n belegging is die Randwaarde waartoe, ‘n belegging of reeks van beleggings, sal groei oor ‘n bepaalde tydperk teen ‘n spesifieke rentekoers.
Huidige waarde (PV)
van ‘n belegging is die Randwaarde soos aan die begin van die belegging, of die verdiskonteerde bedrag van die toekomstige kontantvloeie teen ‘n bepaalde rentekoers
Enkelbedrag
Betaal net eenkeer
VB. bele nou net R1,000 eenmalig
Annuiteit - 2 tipes
Aan einde van elke periode - Gewone annuiteit
Aan begin van elke periode - Annuiteit vooruit
I/Yr –
nominale rentekoers per jaar - gebruik rentekoers per periode in berekeninge
Pmnt –
periodieke beleggings of paaiemente per periode
Enkel bedrag, meer as een periode, rente saamgestel:
n Bedrag van R100 word vir 10 jaar bele teen 12% per jaar.
Wat is die waarde van die belegging aan die einde van die 10 jaar?
FV = R112 (1,12) = R125,44
Bereken die huidige waarde:
Jy wil vandag n bedrag geld bele wat oor 10 jaar n toekomstige waarde van R310,58 teen 12%
Hoeveel moet jy nou bele?
PV = FV / (1 + R)^n
= 310,58 / (1,12)^10
= 310,58 / 3,1058
= R100
Bereken die hoeveelheid tydperke:
Jy wil R100 bele om tot R310,58 te groei met rente van 12%
Hoeveel periodes is nodig vir dit om te gebeur?
(1 + R) ^n = FV / PV
= 310,58 / 100
= 3,105
= 10 years
Jy bele R100 in n rekening wat vir jou 12% saamgestelde rente offer maandeliks.
Wat is die waarde aan die einde van die jaar?
FV = R112,68
PV = 100
Rate = 1%
NPV = 12
Ozbank offer n rekening waar jy n minimum belegging van R10,000 maak. ‘n Rentekoers van 6% per jaar, saamgesteld maandelik.
Wat is die annual effektiewe koers?
Rate = 6,1678%