Krisis Flashcards
1
Q
Digvorm
A
Italiaanse sonnet
Ons weet dit, want daar is 14 versreëls en 2 strofes (‘n oktaaf en ‘n sestet)
2
Q
Tema
A
die innerlike krisis wat die spreker tussen die
hart/emosie en die verstand beleef.
3
Q
Boodskap
A
Al will ‘n mens soms hul hart volg, is dit soms beter om besluite met jou verstand te neem.
4
Q
Toon
A
Die toon is somber/donker omdat skeiding tussen rede en emosie aangespreek word.
5
Q
Stemming
A
Hartseer en onrustig
6
Q
Tipe verteller
A
ek-spreker
7
Q
rympatroon
A
omarmende rym
8
Q
Waaroor handel die titel
A
Verwys na die spreker se konflik tussen emosionele en rasionele besluite.