Haar Uitvaart Flashcards

1
Q

Waaroor gaan die gedig

A

Die gedig gaan oor die dood van ‘n geliefde dogtertjie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die titel

A

Dit is ‘n metafoor en eufemisme. Dit beteken haar sterfte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

2 reël strofes

A

Koeplet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Rymskema

A

Paarrym

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Tipe gedig

A

Tradisionele gedig.
Vaste rymskema en al strofes is ewe lank

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Tema

A

Die dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Boodskap

A

Die dood is onvermydelik (unavoidable). ‘n Ouer beleef baie pyn en magteloosheid wanneer ‘n kind sterf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly