Die Dans Van Die Reën Flashcards
1
Q
Digvorm
A
Vrye vers
2
Q
Toon
A
Die leser eevaar ‘n gevoel van dankbaarheid en blyskap
3
Q
Stemming
A
Rustig, opgewondenheid oor die reën
4
Q
Waaroor die titel handel
A
Die reën word vergelyk as ‘n suster wat dans