KORTVRAE: BL 86 - 111 Flashcards

1
Q

Waarom het Letitzia gewig gedurende die vakansie verloor?

A

Letitzia se pa was gedurende die vakansie in ‘n motorongeluk en hy is steeds in die hospital.
Die spanning oor haar pa se toestand het haar gewig laat verloor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken “Ubuntu” en hoe sal die seuns dit in hierdie geval kan toepas?

A

“Ubuntu” beteken om gaaf te wees met mekaar, of mekaar te help. Die seuns kan mekaar help deur die woorde tussen hulle te verdeel en rympies daarmee te maak om die spelling van elke woord makliker te onthou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter goeie raad het Elton vir Letitzia gegee?

A

Letitzia wou vir Elton vra hoe dit voel om nie ‘n pa te hê nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom wou Letitzia die Wetenskap eksperiment saam met Elton doen?

A

Elton raai Letitzia aan om met haar pa te praat, al is hy in ‘n koma. Hy sê haar pa sal haar nog steeds kan hoor en dat dit hom sal help om beter te word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Elton het dringend nuwe kriekettoerusting nodig. Waarom, sê sy ma, kan sy nie dit nie nou vir hom koop nie?

A

Elton se ma betaal op hierdie stadium die helfte van haar salaris aan Terry (slymbol), omdat sy dink hy gaan haar help om ryk te word deur haar geld te “belê”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Tot watter twee gevolgtrekkings kom ‘n mens deur die volgende woorde van Elton se ma te lees “Toe, bel jou pa! vra sommer vir hom op watter flooze hy jou onderhoudgeld hierdie maand geblaas het. Dè!”

A

1) Elton se pa se “sekretaresse” is waarskynlik ‘n nuwe meisie op wie hy geld spandeer.
2) Elton se pa betaal nie getrou onderhoudgeld aan Elton se ma nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die voorblad van die Beeld lees: “PIRAMIDE-sKEMA vou”. wat beteken die woord “vou” in hierdie konteks?

A

misluk loop skeef werk nie uit nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarop dui die feit dat Letitzia nou ewe skielik begin om vir Elton “Eltie” te noem?

A

Letitzia se gevoel teenoor Elton het heelwat verander. Sy noem hom troetelnaampies en gee nie om om take saam met hom te doen nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom is dit onregverdig dat Letitzia haar vir Elton vererg, nadat hy die knipsels vir Wolles se taak vergeet het?

A

Letitzia se reaksie is onregverdig, want sy het ook voorheen vir Elton “gedrop”, soos in die Afrikaanse klas toe Elton die mondeling alleen moes doen én Letitzia toe sommer ook volpunte daarvoor gekry het!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Op watter manier kry Elton net betyds kriekettoerusting in die hande om as kaptein van die eerstespan te kan speel?

A

Dawid het die geld, wat hy met die SPAR-kunskompetisie gewen het, gebruik om vir Elton nuwe krieket- toerusting te koop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom gee juffrou Broom die woord “stuitjie” vir Elton om in die Spel-Welkompetisie te spel?

A

Juffrou Broom het gesien hoe Elton op sy stuitjie geval het, toe hy laat was vir skool.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

By wie kry juffrou Broom ‘n groot bos blomme op haar verjaardag?

A

Juffrou Broom kry die blomme by “Bakkieboef”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter soort plantjies kweek juffrou Broom in haar klaskamer?

A

Broom kweek pampoenplantjies in haar klas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly