KORTVRAE: bl 7- 22 Flashcards
Elton droom van drie moontlike maniere waarop hy eendag beroemd kan word. Noem twee
Skrywer, rapper, krieketspeler
Wat dink Elton is ‘n spookskrywer
‘n Spook wat jou storie neerskryf
Waar woon Elton
Pretoria
Slaag Elton Gr7? Hoe weet jy dit?
Ja, hy skryf Gr7 “agter sy naam”
Wie in Gr 7W dink sy pa is ‘n generaal en waarom
Letitzia, want sy is die hoofmeisie
Wie se pa is werklik ‘n generaal
Lesedi
Waar woon Elton se pa
Oudtshoorn
Watter onderwyser breek Elton se moed vir Afrikaans
Vis - Juffrou Visser
Watter een van Elton se vriende het spraakprobleem
Dawid
Wie in Elton se vriendekring sê reguit dat hy Letitzia se nuus nie glo nie
Gert-Jan
Wie neem die plek in van die onderwyseres wat bedank het
Juffrou Broom
Wie is die hele tyd besig met ‘n besem in die Afrikaanse klas
Juffrou Broom
Wie sit in die voorste bank langs Elton
Letitzia
Watter uitdrukking gebruik Elton wanneer juf Broom Letitzia op haar plek sit
“trap haar soos ‘n Gunston”
Wat is Dawid se van
Bekker