KORTVRAE: BL 68 - 85 Flashcards

1
Q

Herskryf die volgende sms van Elton aan Dawid in gewone Afrikaans. Ekt ook al an dai naam Titz vi L gedink. Skryffit inni buk. Ht jy ghoor jo hakl is betr tu ons gsing ht?”

A

Ek het ook al aan daardie naam, Titz, vir Letitzia gedink. Skryf dit in die boek. Het jy gehoor jou hakkel was beter toe ons gesing het?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat doen mens wanneer jy iemand “stiek” vir ete?

A

Jy betaal vir daardie persoon se ete. Jy neem die persoon uit vir ete.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die naam van Elton-hulle se “band” en waar kom dit vandaan?

A

Die naam van die band is “Die Miskruiers” en dit kom uit n digbundel wat hy by juffrou Broom geleen het.
Dit is ‘n gedig deur Breyten Breytenbach

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wie wat is “Madams Lemon en Lime”?

A

Dit is Letitzia en Anneke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee goeie Afrikaanse woorde vir die volgende uitdrukkings a) spiff b) zef

A

a) goed oulik interessant b) simpel sleg swak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom sê Elton dat juffrou Broom “beter as Google” is?

A

Elton sê só, omdat hy dink dat juffrou Broom iets van alles weet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

‘n Graadsewe-ouer het by die hoof gaan kla oor goed wat juffrou Broom in die klas doen. In Jou EIE woORDE, noem drie dinge waarvan juffrou Broom beskuldig word.

A

a) Sy bied nie haar vak volgens die voorgeskrewe leerplan aan nie.
b) sy stel die leerders aan musiek bloot wat ‘n slegte invloed op hulle kan hê en negatiewe boodskappe oordra.
c) Sy moedig die gebruik van vloekwoorde en ander slegte woorde aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Stem jy saam met die bogenoemde klagtes? Gee ‘n goeie, volledige rede vir jou antwoord.

A

Nee en gee dan redes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Op bladsy 79 lees ons van die telefoongesprek tussen Elton en sy pa. Ons weet egter net wat Elton sê. Wat dink jy het Elton se pa vir hóm gesê? Noem twee dinge

A

Elton se pa het waarskynlik vir hom gesê dat hy nie geld het om vir Elton ‘n buskaartjie te koop nie en dat hy nou besig is met ander dinge en nie verder kan praat nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarom laat Mister Reddy nie vir Elton in die Spar werk, toe hy gaan vra het om pakkies te pak nie?

A

Mister Reddy sê Elton is te siek om te werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Op watter manier help hy egter tog vir Elton?

A

Hy gee vir Elton R50 en sê hy sal hom (Elton) help wanneer hy weer gesond is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarom is Elton kwaad vir Mister Reddy?

A

Elton is kwaad, omdat Dawid die kompetisie gewen het, terwyl hy wat Elton is die geld baie nodiger gehad het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie het vir Elton medisyne gekoop toe hy siek was?

A

Juffrou Broom het vir Elton siek in die Spar gekry en hom apteek toe vir medisyne gevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat het die Sun City dobbel “token” te doene gehad met die feit dat Elton nie kon slaap nie?

A

Elton het besef dat sy ma vir hom oor haar taxi-ongeluk en hoe sy haar nek beseer het, gejok het. sy het hom dus doelbewus siek by die huis gelos om saam met “Slymbol” Sun City toe te gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly