KORTVRAE: BL 112 - 140 Flashcards

1
Q

Waarom dink Elton nie dat Terry al lankal in die luukse huis bly nie?

A

. Elton dink nie dat Terry nagte in hulle klein woonstelle sou deurbring as hy lankal so ‘n groot huis gehad het nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat het met Elton se krieket-toerusting gebeur?

A

Elton se ma het sy krieketgoed net buite die woonstel gelos toe sy na Terry se huis getrek het, want daar was nie plek daarvoor in Terry se kar nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat bedoel Elton wanneer hy sê n geraamte sukkel om vrolik te wees.”

A

Juffrou Broom is so maer soos ‘n geraamte en ‘n mens kan sien dit gaan nie goed met haar nie. Haar poging om rolik te wees, is dus nie baie geslaagd nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wie is “Oom Paul” wat op 10 Oktober verjaar?

A

Paul Kruger, een van Suid-Afrika se vorige presidente, se verjaardag is voorheen met ‘n vakansiedag op 10 Oktober herdenk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter tipe items kan ‘n mens by ‘n “verskeidenheidskonsert” verwag?

A

‘n Verskeidenheid items soos sang, dans, toertjies, voordrag of enige iets ander wat vermaaklik is, kan by ‘n verskeidenheidskonsert aangetref word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Haal die vergelyking op bl 119 aan wat met Letitzia en Anneke verband hou. Verduidelik hiérdie vergelyking.

A

“Letitzia en Anneke krap mekaar soos sand in ‘n cozzie Hierdie vergelyking beteken dat hul mekaar irriteer, net soos wat dit irriterend is om sand in ‘n mens se kostuum te hê. Hulle “krap” aan mekaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Op watter manier wen Elton R500 en wat wil hy daarmee doen?

A

Elton wen R500 deur die oorspronklikste naam vir Laerskool Jakaranda se nuwe skoolkoerant uit te dink Jakaranda Veranda. ‘n Veranda is ‘n stoep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat hét Elton toe op die ou einde met die R500 gedoen?

A

Elton moes die R500 aan ‘n seun, Jireh, betaal wat vir hom ‘n “backtrack” CD van Elton John liedjies gemaak het, sodat hy vir sy pa Elton John liedjies kan sing wanneer hy kom kuier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verduidelik waarom Elton ewe skielik dringend sy ma in die hande moet kry, nadat juffrou Broom vir hulle die koerantartikel oor die piramide-skema gewys het.

A

Daar was ‘n foto van die piramide skelm by die koerantartikel. Elton het gesien dat die skelm Terry is en wou sy ma waarsku

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waaroor gaan Letitzia haar artikel vir die koeranttaak skryf?

A

Letitzia het gesien dat Bakkieboef en ‘n ou oom gate grawe. Sy het geglo dat dit grafte is waarin Bakkieboef vir Wolles en juffrou Broom wil begrawe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat beteken dit as ‘n mens “gearresteer” word?

A

‘n Mens word gearresteer wanneer jy deur die polisie in hegtenis geneem word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter pryse wen die drie miskruiers tydens die prysuitdeling?

A
Hulle wen klein grasbesempies vir: 
Dawid beste vordering in spraak; 
Gert-Jan beste vordering in spelling 
Lesedi meertaligheid; 
Elton kreatiewe skryfwerk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Juffrou Broom se stamboom

A

Die ou tannie en oom -juffrou Broom en Wolles se ouer (Wat om die bos gelei is deur Terry en sy piramide- Hulle seun: Hulle dogter: Juffrou Broom (Hilda) en haar man Roy (Bakkieboef) Meneer Herman Wolmarans (Wolles)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat het regtig gebeur in Broom se lewe

A

Juffrou Broom se ouers het al hulle geld en dus ook hul plaas, met Roy se piramide-skema verloor. Juffrou Broom het haar juwele, onder andere haar trouring, verkoop om die plaas te probeer red. Wolles was so gaaf om hulle almal by hom te laat intrek totdat dinge weer beter gaan. Juffrou Broom en haar man (Bakkieboef) saam met die ou oom en tannie, het ‘n groentetuin begin vir al die oumense in die buurt wat arm en honger Dis waaroor die pampoenplantjies en die groentetuin, wat die kinders gesien, gegaan het. Wolles en juffrou Broom kon die tango so goed saam dans, omdat hul baldans (“ballroom”) kampioene was toe hul jonger was

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat het regtig gebeur in Broom se lewe

A

Juffrou Broom se ouers het al hulle geld en dus ook hul plaas, met Roy se piramide-skema verloor.
Juffrou Broom het haar juwele, onder andere haar trouring, verkoop om die plaas te probeer red.
Wolles was so gaaf om hulle almal by hom te laat intrek totdat dinge weer beter gaan.
Juffrou Broom en haar man (Bakkieboef) saam met die ou oom en tannie, het ‘n groentetuin begin vir al die oumense in die buurt wat arm en honger
Dis waaroor die pampoenplantjies en die groentetuin, wat die kinders gesien, gegaan het.
Wolles en juffrou Broom kon die tango so goed saam dans, omdat hul baldans (“ballroom”) kampioene was toe hul jonger was

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly