Konsep van vakbonde Flashcards
Wat is ‘n vakbond?
‘n Organisasie wat gestig word om die belange en regte van werknemers te beskerm (vereniging van werkers uit n spesifieke ambag of beroep)
Voorbeelde van vakbonde
Cosatu
Fedusa
NACTU
Busa
SAKKN
Algemene funksies van vakbonde
Verteenwoordig lede in disseplinere verhore
bied onderwys en opleiding aan lede
verhoog die produktiwiteit van werkers
verbeter werksomstandighede
verteenwoordig werkers in die kollektiewe bedingings proses
los dispute en probleme tussen werkgewers en werknemers op
gee profesionele en regsadvies aan werknemers
bestuur wetgewing van werknemers
Die rol van vakbonde
belange van werkers te beskerm
hulle betaling en werksomstandighede verbeter
wat is kollektiewe bedinging
die proses waardeur werknemers saam staan en saam onderhandel