Historiese ontwikkeling van vakbonde Flashcards
1
Q
1850’s
A
Werkers in SA het stakings georganiseer
2
Q
1920’s
A
Wette ingestel om regte van swart werkers in te kort. Dit het die proses van diskriminasie teen swart werkersd aan die gang te sit.
3
Q
Waarin het vakbonde ‘n baie groot rol in gespeel
A
in die stryd teen die uitbuiting van swart werkers en rassediskriminasie.
4
Q
wat het na die vestiging van die demokrasie in SA gebeur
A
vakbonde het die regering voortdurend uitgedaag om werk te skep en die regte van werkers te beskerm