Formaat Van N Besigheidsplan Flashcards
Voorblad en inhoudsopgawe
Naam van besigheid
Soort besigheid
Naam van eienaar
Adres en telefoon nommer
Jou logo
Beskrywing van produk of diens
Beskrywing van wat jy wil verkoop of maak
Hoekom jy glo dit sal lewensvatbaar wees
Wat jou onderneming uniek maak
Doelwitte
Kortermyn wil bereik
Langtermyn wil bereik
Moet realisties spesifiek en meetbaar wees
Sluit visie en misieverklaring in
Doelwitte
Kortermyn wil bereik
Langtermyn wil bereik
Moet realisties spesifiek en meetbaar wees
Sluit visie en misieverklaring in
Besonderhede
Vorm van besigheid (hoekom dit geskik is)
Name en besonderhede van alle eienaars
Inligting oor kwalifikasies
Produksieplan
Geditalieerde beskrywing van produkte of dienste
Hoe jy gaan verskaf
Vervaardigings proses
Mesjienarie
Bestuursplan
Hoeveel werknemers gaan aanstel en hoe jy hul gaan werf
Beskrywing gvan bestuur en personeel
Beskrywing van stelsels
Beskrywing van personeelbeleid
Bemarkingsplan
Hoe besigheid gaan bemark
Marknavorsing
Wie sal produk koop?
Watter prys sal hul betaal?
Beste plek?
Hoeveel sal ons kan verkoop?
Bemarkingsamestelling
Watter behoeftes word deur die produk bevredig
Wat gaan die prys wees
Hoe sal jy adverteer
Hoe gaan jy klante bereik
Mededinging
Beskrywing van mededingers en hul produkte
SWOT ontleding
Sterkpunte
Swakpunye
Geleenthede
Bedreigings