Algemene bestuur (Hoof) Flashcards
1
Q
Kenmerk van Algemene bestuur
A
behels die bestuur vd besigheid en alles daarin. Sluit in die doelwitte en leiding
2
Q
Rol van Algemene bestuur
A
beplanning
organiseering
lei en motiveer
beheer
3
Q
bestuursvlakke
A
Top
Middel
Lae
4
Q
Topvlak
A
verantwoorlik vir alle groot, belangrike besluite
5
Q
Middelvlak
A
funksionele bestuurders
6
Q
Laevlak
A
Sekere gebiede, take of groepe
7
Q
Risiko bestuur op Algemene bestuur
A
nie in staat om leiding te gee aan mense onder hul toesig nie
eksterne faktore verhoed dat besigheid sy doelwitte bereik