Invloed van vakbonde op 'n besigheid Flashcards
Wat is Nywerheidsoptrede
gesamentlike optrede deur werkers wat die normale bedryfsaktiwiteite van ‘n besigheid ontwrig en produktiwiteit beinvloed
wat is sloerstaking
.n vorm van neiwerheidsoptrede waarin werkers hul normale werksroetine volg, maar teen ‘n aansienlik stadiger pas
wat is staking
vorm van nywerheidsoptrede waartydens werknemers ophou werk om die bestuur van die besigheid te dwing om aandag te gee
besigheidstrategiee om nywerheidsoptrede te voorkom
verstaan die rol en funksie van vakbonde en hoe om met hulle saam te werk
maak seker dat die wet op aarbeidsverhoudinge ten volle verstaan en geimplimenteer word
handhawing van goeie verhoudinge met werknemers en gebruik van werksplek forums