Konsep Van N Besigheidsplan Flashcards
Wat is n besigheidsplan
Dokument wat al die besonderhede en reelings vir n nuwe sakeonderneming uiteensit
Besigheidsplan se 4 kenmerke
Wat jy beplan om te doen
Hoe jy dit gaan doen
Wanneer jy dit gaan doen
Hoekom jy glo dat jou idee die moeite werd en winsgewend is.
Belangrikheid van beplanning
Identifiseer watter optrede nodig is
Potensiele probleme te antisipieer
Makliker maak om op te tree as geleenthede opduik
Wat n besigheidsplan sal doen
Jou dwing op gedagtes in logiese volgorde te ranskik
Aanmoedig om situasies te antisipieer voordat hulle opduik
Besigheidsplan moet die volgende word
Aksieplan en riglyn om doelwitte te bereik
Strategiese besluite neem
Hoekom moet jy n besigheidsplan hê
Swak plekke in jou idee uitwys
Is noodskaaklik wanneer jy om finansiële bystand koet aansoek doen
Noodsaaklike vereistes
Netjies en aantreklik
Foutloos
Bondig
Omvattend
Logies
Eenvoudig
Gebaseer op feite en bewyse