Hoofstuk12 : Verhoudings En Spanprestasie Flashcards
Betekenis van sake-doelwitte
Verwys na die redes hkm n onderneming bestaan.
Tipe sake doelwitte
– Verhoogde wins –
Wins is die verskil tussen onderneming se inkomste en uitgawes.
Wins word benodig om uittebrei.
Tipe sake-doelwitte
– verhoogde produktiwiteit –
Produktiwiteit is die hoeveelheid werk wat n werknemer kan verrig in n beperkte tyd.
Verhoogde verkope
Deur die hoeveelheid goed wat verkoop word te verhoog sal die wins meer wees
Oorlewing
Wanneer n besigheid deur n krisis gaan of net deur dit is.
Grootter markaandeel
Onderneming mag hulle aandeel vergroot om hul die markleiwr te maak.
Diens
Om kwaliteit diens aan kliënte te verskaf.
Goeie kwaliteit diens lei na goeie beeld in publiek
Voordele van spanwerk
Span leer bymekaar en groei saam.
Goeie spanwerk laat onderneming sy doelwitte bereik.
Onderneming is meer produktief.
Manier om n omgewings te skep waar span meer effektief is
Onderneming luister na werknemers wanneer hul idees het .
Maak belangrikke besluite deur spanwerk.
Kommunikasie kanale moet oop gehou word.
Observeer en verstaan die emosies van ander in die groep.
Interpersoonlike verhoudings in die werksplek
Werksverhoudinge en hulle omstandighede/waardes kan n impak hê op die onderneming se prestasie.
FAKTORE WAT KWALITEIT VAN INTERPERSOONLIKE VERHOUDINGS KAN BEÏNVLOED :
*bestuurstyl en organisasie struktuur van onderneming.
*persoonlikr waardes en normes van werknemers.
Kommunikasie patrone in die werkplek.
Kriteria vir suksesvolle spanprestasie
-duidelike ooreengekome doelwitte -
Elke lid van span moet doel van die span verstaan
Doelwitte moet duidelik en meetbaar wees.
Span moet bewus wees van die tydraam
Kriteria vir suksesvole spanprestasie
- interpersoonlike houding en gedrag-
Spanlede moet positiewe houding,ondersteuning en motivering hê.
Spanleier gee erkeningbaan lede qat positiewe bydraes lewer.
Kriteria vir suksesvolle spanprestasie
- Wedersydse vertroue en respek -
Spanlede moet mekaar se vaaedighede en ervaring respekteer.
Wedersye respek moedig lede aan om hul oponies te lig
Spanlede moet mekaar vertrou.
Kriteria vir suksesvolle spanprestasie :
-Kommunikasie -
Kommunikasie moet oop en eerlik wees.
Elke lid moet voel hulle kan vrae vra en praat.
Alle inligting moey gedeel word.
Kriteria vir suksesvolle spanwerk.
-Samewerking-
Duidelike en realistiese doelwitte word gestel.
Spanlede is gewillig om sam te werk.
Alle lede is deel van besluitnemings proses.