Hoofstuk10 Flashcards
Belangrikheid van sake-Verslae
Sleutel tot besluitneming in n besigheid.
Senior bestuur moet ophoogte gehou word van wat in besigheid gebeur.
Riglyne vir n effektiewe sake-Verslae
Berei n oorsig en besonderheide oor wat gehoornoet weet.
Bepaal teikengehoor van verslag.
Versamel nodige inligting.
Kry iemand om na verslag te kyken voorstelle te maak om dit te verbeter.
Verballe aanbieding
Aanbieder staan voor gehoor en praat.
Gehoor sit en luister
Nie verbale aanbieding
Gehoor ontvang inligting sonder verbale oordra
Gebruik visuale hulpmiddels soos hand gebare en gesigsuitdrukking.
Faktore wat in ag geneem moet word met die voorbereidimg van n verbale aanbieding
Skryf doel van aanbieding
Skryf voorlegging met inleiding, inhoud en slot
Oefen die aanbieding en let op hoe lank dit sal neem.
Inligting moet relevant en akkuraat wees.
Riglyne vir die voorbereiding van hulpmiddels tydens n aanbieding.
Fokus op sleutelwoorde en konsepte.
Laat ruimte vir notas.
Ontwerp van uitdeelstukke moet belangrikke inhoud en wese hé.
As jou materiaal baie kompleks is dan gee dit aan jou gehoor voor jy praat
Visualle hulpmiddels
- soorte visualle hulpmiddels -
Data projekte
Uitdeel stukke
Witbord
Video konverensie
Brosjures
Plakkaarte
Oorhoofse projekte
Flipkaarte
Grafieke
Diagramme
Data projekte
Groot groepe
Wys opsomming/diagramme/grafieke ens
Uitdeel stukke
Klein of groot groepe
Gee opsomming van aanbieding en aktiwiteite.
Bevat belangrike punte van aanbieding.
Witbord
Klein of groot groepe
Gebruik tydens dinkskrum
Kan gekoppel word aan ander witborde
Video konferensie
Verskillende groepe in verskillende venues gebruik word.
Wys opsomming/diagrame ens.
Brosjures
Gebruik as n effektiewe bemarkings middel.
Gebruik om mense te lok na advertensies
Plakkaarte
Gebruik om met toekomstuge kliënte te kommunikeer.
Kan gebruik word as bemarking strategie.
Opsomming van inligting en besprekings aan aandeelhouers.
Oorhoofse projektor
Groot groepe
Gebruik spesiale skerm teen muur.
Wys grafieke/opsommings ens.
Flipkaarte
Klein groepe
Besprekings op te som.
Hou rekord van idees en gee terugvoer.
Geen elektrisiteit benodig.