Hoofstuk 11 Flashcards

1
Q

Betekenis van sakegeleentheid

A

N vir n produk/diens wat aan behoeftes/begeertes voldoen,wat aan n inkomste om geskep kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stappe vir die identifisering van sakegeleentheid
- Opsie een -

A

Genereer van nuwe idees feur probleem oplossing tegnieke.

Identifiseer goeie sake-idees.

Doen SWOT-analise

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Stappe vir die identifisering van sakegeleentheid.
- opsie 2 -

A

Identifiseer besigheids en persoonlikr doelwitte.

Identifiseer belowende bedryf segmente.

Fokus op die mees belowende geleenthede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Belangrikheid van die beoordeling van behoeftes en begeertes in die identifisering van sake geleentheid.

A

Behoeftes en begeertes is die sleutel tot suksesvolle sakegeleenthede.

Entrepeneur moet begeerte na produk skep.

Behoeftes en begeertes vorm n moontlike mark.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Mark navorsing

A

Dus n sistemiese versameling,opname en ontleding van data oor bemarking van goedere en dienste.

Behels die uitvinding van klante se behoeftes en begeertes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Marknavorsing instrumente om behoeftes en brgeertes te beoordeel.

A

Dus n instrument wat gebruik kan word om inligting in te samel

Vind meer uit oor mense se behoeftes en begeertes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Tipe mark navorsing
-Vrae lyste-

A

Is ontwerp om inligting van mense in te same

Bestaan uit n reeks vrae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Tipe navorsings instrumente.
– onderhoude –

A

Sake situasies bied geleentheid vir onderhoude met werkgewers,klante ens.

Lei die onderhoude deur vrae te stel

Ant word van n individu of groep versamel

Help besigheid om dieselfde inligting van groep mense kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Stappe vir die ontwikkeling van navorsings instrumente.

A

Entrepeneur moet duidelik wees oor wat hul wil weet oor potensiële klante.

Vrae moet kort en eenvoudig wees.

Deelnemer moet nie verwar of aanstoot voel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Protokol vir navorsing

A

Navorser moet toestemming van deelnemer kry voordat die onderhoud plaasvind.

Navorser moet nie opinies van deelnemer beïnvloed nie.

Navorser moet homself voorstel.

Antwoorde moet nie vir ander doel behalwe navorsing gebruik word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Interne mark navorsing

A

Navorsing wat binne onderneming gedoen word.

Verskillende bronne word gebruik om sake-inligting in te samel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Eksterne marknavorsing

A

Navorsing wat buite die onderneming gedoen word.

Gebruik data wat in die verlede deur ander organisasies nagevorseer is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

SSGB-Analise
– Betekenis –

A

Gebruik om besigheid te help om besluite te neem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Gebruik SWOT-Abilise om lewensvatbare sakeonderneming te bepaal.

A

Aniliseer impak van sterkpunte/swakpunte/bedreigings/geleenthede op besigheid

Vergelyk positiewe en negatiewe punte.

As negatiewe punte hoër as positiewe punte is,dan mpet jy besigheid oorweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Die belangrikheid van dir uitvoer van n SWOT-Analise

A

Dit help mense om besluite te neem

Handig om sake geleentheid te beoordeel

Help identifisering van potensiële bedreigings

Handig as daar n verandering in markomgewing is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly