Hoofstuk 9 Flashcards
Kontinuïteit
Gaan voort om te bestaan,selfs as daar n verandering van eienaarskap plaasvind.
Akte van oprigting
(MOI)
Dokument waarin regte/verantwoordelikheid/pligte van aandeelhouers en direkteure uiteengesit word.
Venootskap
Ooreenkoms tussen twee of meer partye
Faktore wat in ag geneem moet word by die keuse van die ondernemingsvorm.
Grootte en aard van onderneming.
Manier hoe brsigheid bestuur word.
Hoe kapitaal verkry word.
Lewensduur van onderneming.
Onderneming met winsoogmerk
Onderneming gevestig om wins te maak.
MOI bepaal die direkteur en aandeelhouers en hulle pligte
Onderneming sonder wins oogmerk.
Gestig vir liefsadigheid doeleindes
Maak nie gewoonlik wins nie.
Bevat onafhanklike regspersoon
Vorme van eienaarskap
Eenmansaak
Venootskap
Beslote korperasie(BK)
persoonlike Aanspreeklikheids maatskappy.
Private maatskappy(Edms Bpk)
Openbare Maatskappy(Bpk)
Maatskappy in staat-besit
Nie-winsgewende maatskappy
Koöperasie
Klasifikasie van ondernemings vorme:
– Vorm van eienaarskap –
Private ondernemings :word weerspeël as eiendoms Beperk
(Edms) Bpk.
Persoonlike aanspreeklikheids maatskappy:
Weerspeel as INC.
Openbare ondernemings :
Weerspeël as Beperk(Bpk)
Maatskappye in staatsbeheer :
Weerspeël as SOC Bpk.
Nie winsgewende onderneming :
Weerspeël as NPC
Eenmansaak
- Definisie -
Onderneming wat deur een persoon besit word.
Beste geskik vir diens ondernemings
Eenmansaak
- eienskappe -
Besigheid enigetyd aan iemand verkoop.
Word nie deur wer verplig om finansïele state te oufit nie.
Eienaar het onbeperkte aanspreeklikheid
Voorsien haar eie kapitaal
Voordele van eenmansaak
Vereis min kapitaal om te begin.
Kan maklik aan pas by behoeftes van kliënte.
Bates behoort aan eienaar.
Neem alle winste
Nadele van eenmansaak
Nie altyd moontlik om hoë salarisse te betaal nie.
Persoonlik aanspreeklik is vir al die skuld.
Groei van sake kan beperk word.
Moeilik om hoogs geskoolde werknemers te lok
Venootskap
– Definisie -
Ooreenkoms tussen twee of meer mense wat arbeid/Kapitaal/hulpbronne kombineer vir gemeenskaplike doeleindes
Eienskappe van venootskap
Kombineer kapitaal
Wins verdeel volgens venootskap ooreenkoms
Venote is onbeperkte aanspreklikheid
Ouditering van finansïele state is optioneel
Voordele van venootskap
Kan enigetyd ektra venote in bring.
Venote het persoonlike belang in besigheid.
Venote belê kapitaal in onderneming.
Maklik en goedkoop om vas te stel
Nadele van venootskap
Venote kan nie almal eweveel bydra nie.
Venote is afsonderlik aanspreeklik vir die optrede van ander venote.
verskillende persoonlikheid tussen venote kan lei na konflik.
Bespreking tussen venote kan besluitneming vertraag.
Besluite korporasie
(BK)
Onderneming wat tussen 1 tot 10 lede besit word.
Besluite korporasie
– eienskappe –
Kan n minimum van minstens 10 lede hê.
Winste verdeel volgens belangsteling van lid.
BK het eie regspersoon dus is dit n onbeperkte kontinuïteit.
Elke lid lewer n bydrae van sekere bates.