Hoofstuk12: sake-plan Flashcards

1
Q

Betekenis van sake-plan

A

N geskrewe beskrywing van n voornemende onderneming.

Verduidelik hoe onderneming befondsing gaan verkry.

Analiseer potensiële sterkpunte,swakpunte,geleenthede en bedreigings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Belangrikheid van sake-plan

A

Dus n dokument wat n uiteensetting gee van al die belangrikke feite,prosedure ens.

Plan word opgestel inooreensteming van besigheid se fokus.

Help entrepeneur om doelwitte en doelstellings te formuleer.

Evalueer die sukses van besigheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Komponente van sake-plan

A

Voorblad
Indeksblad
Uitvoerende opsomming.

Beskrywing van onderneming
SWOT-Analise
Bemarkingsplan

Operasionele plan
Bestuursplan
Finansïele plan
Additionele dokumente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Operasionele plan

A

Beskryf die vervaardigheids proses.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bestuursplan

A

Die hiërargie en rolle van werknemers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Finansïele plan

A

Gedetailleerde beskrywing van finansiële bydrae van entrepeneur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Additionele dokumente

A

Noodplan
Tydskedule
Wetlike registrasie dokumente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Ontleding van uitdagings in die Makro-Omgewing met pestwo

A

Omgewings faktore veïnvloed sukses van besigheid.

PESTWO analise sal bepaal of die impak positief of negatief sal wees

PESTWO bepaal die impak op bedigheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Konponenete van PESTWO

A

Politiese

Ekonomiese

Sosiale en Kulturele

Tegnologiese

Wetgewende

Omgewings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Doel van uitvoerende samevatting

A

Dus n oorsig van n sakeplan

Doel is om belangrikkepunte van n dokument op te som.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Aspekte wat ingesluit moet word in die uitvoerende samevatting

A

Naam/Plek/Kontakbrsonderhede van besigheid.

Kort beskrywing van produk/Diens.

Beskrywing van teikenmark

Grootte van besigheid,verkope voorspel en winsmarges

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Vverhouding tuusen die struktuu van onderneming en ondernemingsvorme.

A

Struktuur van ondeneming sal beskryf :
*hoeveel werknemers in diens geneem sal word.
*admin en rekordhouding
*beleide rakende werksure

Ondernemingsvorme :
*rede vir ondernemingsvorme
*wetlikevereiste vir die onderneming
*produk/diens wat gelewer word.
*Mate van beheer van eienaar.
*Wetlike beskerming (aanspreeklikheid)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wetlike vereistes van n onderneming

A

Onderneming moet gerigestreer wees voor finansiering kan gekry word.

Onderneming moet aan die volgende wetlike vereistes voldoen:
- Handelslisensie en permitte
- Belasting regelasie
- registrasie fooie
- wet op basiese Diensvoorwaardes
- kredietwet
-Patent en kopieregte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Belangrikheid van n bemarkingsplan

A

Verduidelik hoe produkte/diens bemark sal word.

Besigheid moet soveel leer van potensiële Kliënte

Bemarkingsplan sluit in die spandeering van reklame en promosie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Belangrikheid van mark navorsing

A

Die rede hkm verbruiker die koop van produk sal verstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Bemarkingsmengsel

A

PRYS
PLEK
PRODUK
PROMOSIE
MENSE
FISIESE OMGEWING
PROSES

17
Q

Strategieë om mededingers te oorkom

A

Entrepeneur moet baie goeie idee van hullr mededingers hé.

Besigheid moet die nuutste tegnologie en produksie metodes gebruik.

*verkoop kwaliteit
*vra redelike prys.
*hou intensiewe bemarkings veldtog
*maak produk uniek

18
Q

Finansiële plan met balansstaat

A

Gee n gedetailleerde beskrywing van finansiële bydraes

BEGROTING
KONTANTFLOEI
GEPROJEKTEERDE INKOMSTATE

GELYKBREEKPUNT
BALANSSTAAT