Gaswisseling Flashcards

1
Q

‘n Slymerige stof wat deur kliere afgeskei word om oppervlakte te beskerm en te smeer

A

Mukus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Haaragtige projeksies op die selle wat sommige lugweë uitvoer en mukus opwaarts vee

A

Silia

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beweging van molekules van ‘n gebied waar hulle meer gekonsentreerd is na ‘n gebied waar hulle minder gekonsentreerd is

A

Diffusie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Om die longe te ventileer deur lug daarin en daaruit te beweeg

A

Asemhaling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Kan vloeistof of gasse deurlaat

A

Deurlaatbaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Klein openinkies op ‘n plant se blaar waardeur suurstof en koolstofdioksied gaan

A

Stomata

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Lugsak wat doeltreffende gasuitruiling met die bloed toelaat

A

Alveolus /mv. aleovli

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

‘n Stof wat die oppervlakspanning van die klam lagie wat die alveoli uitvoer, verlig

A

Benattingsagent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Beskryf bloed wat ‘n lae konsentrasie suurstof bevat

A

Deoksigeneerd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

‘n Instrument om die hoeveelheid lug wat by die longe in- en uitgaan te meet

A

Spirometer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Om by ‘n nuwe situasie soos hoë hoogtes aan te pas

A

Akklimatiseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

‘n Mengsel van speeksel, mukus en ander deeltjies wat uigehoes en by die mond uitgewerp word

A

Sputum

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

‘n Stof wat ‘n allergiese reaksie veroorsaak

A

Allergeen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Beskryf bloed wat ‘n hoë konsentrasie suurstof bevat

A

Oksigeneerd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Om tabakrook van ander mense se sigarette in te asem

A

Passiewe rook

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

‘n Metode om asemhaling aan die gang te sit en te handhaaf nadat asemhaling opgehou het

A

Kunsmatige asemhaling