Ekskresie Flashcards

1
Q

Die beweging van water van ‘n hoë waterkonsentrasie na ‘n laer konsentrasie deur ‘n deels deurlaatbare membraan

A

Osmose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die beweging van deeltjies oor ‘n membraan deur die energie te gebruik wat die mitochondria voorsien

A

Aktiewe vervoer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verwydering van metaboliese afvalstowwe uit die liggaam

A

Ekskresie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die vloeistof wat elke lewende sel in die liggaam omring

A

Weefselvog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Uit stikstof gemaak

A

Stikstofhoudend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Met verwysing na die niere

A

Renale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Netwrrk kappillêre vaatjies

A

Glomerulus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Lei na iets toe

A

Afferent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Lei weg van iets af

A

Efferent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Vloeistof wat deur ‘n filtrasieoppervlak gaan

A

Filtraat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Herabsorpsie van nuttige stowwe uit die nefron tot in die bloed

A

Buisherabsorpsie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Ekskresie van afvalstowwe uit die bloed tot in die nefron

A

Buisekskresie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Filtrasie van die bloed uit die glomerulus in die Bowman-kapsule van die nefron

A

Ultrafiltrasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die regulering van die waterbalans van ‘n organisme se liggaam

A

Osmoregulering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Die deel van die brein wat die waterbalans van die liggaam reguleer/beheer

A

Hipotalamus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hormoon wat deur die hipofise afgeskei word en betrokke is by osmoregulering

A
Antidiuretiese Hormoon (ADH) / 
Vasopressien
17
Q

‘n Hormoon wat die bynier afskei en wat betrokke is by die regulering van die soutkonsentrasie van die bloed

A

Aldosteroon