Die Vrylating van Nelson Mandela en die Ontbanning van Vryheidsbewegings Flashcards

1
Q

Wanneer het SA begin om van ‘n apartheidstaat in ‘n demokrasie te verander, hoekom het dit gebeur

A

In 1990;
Aan die begin van 1990 was die Nasionale party aan bewind en vryheidsbewegings was verbied, maar aan die einde van die jaar was Nelson Mandela besig om met die ANC te onderhandel om SA se eerste demokratiese verkiesing te hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer het die United Democratic Front (UDF) tot stand gekom, wat was hulle doel

A

1983; hulle het ‘n nie-rassige benadering tot weerstand bevorder wat die interne weerstandsbeweging teen apartheid gelei het deur landwye optogte, boikotte en massabyeenkomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter organisasies het by die UDF aangesluit

A

Die veldtog om diensplig te beëindig

Vrouegroepe

Jeugorganisasies

Die Suid Afrikaande raad van kerke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom het werkers vakbonde tot stand gebring, wat was die grootste vakbond wat tot stand gekom het

A

Hulle het aangedring op beter werksomstandighede en ‘n einde tot die paswette’
Kongres van Suid Afrikanse Vakbonde (COSATO), met die slagspreek: “An injury to one is an injury to all”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter eksterne druk is op die apartheidsregering geplaas (7)

A

Oorseese lande het antiapartheidsgroepe gevestig wat saam die ANC gewerk het
Hulle het mense aangesê om nie Suid Afrikaanse produkte te koop nie
Baie oorseese maatskappye het opgehou om geld in SA te belê
Sommige regerings het geweier om met SA handel te dryf
Die VN het nie toegelaat dat enige ander land wapens aan die Suid Afrikaanse regering verkoop nie
SA is uit die Olimpiese spele geskors
Lande het geweier om teen Suid Afrikaanse lande aan sport deel te neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter belangrike veranderinge is op 2 Februarie 1990 deur president FJ de Klerk aangekondig

A

Die verbod op politieke partye soos die ANC en PAC is gelig
Politieke gevangenes sou uit die tronk vrygelaat word
Die regering was bereid om met die ANC en PAC te onderhandel en die toekoms te bespreek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie was beskou as die belangrikste politieke gevangene, wanneer is hy vrygelaat

A

Nelson Mandela, 11 Februarie 1990 na 27 jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wanneer is die eerste demokratiese verkiesing in SA gehou, wie het die verkiesing gewen

A

27 April 1994, dit word vandag gevier as Vryheidsdag,
Die ANC onder die leiding van Nelson Mandela met Thabo Mbeki en FW de Klerk as die adjunk-presidente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly