Chemiese verandering : Reaksietempo Flashcards

1
Q

Reaksietempo

A

Die verandering in konsentrasie van reaktanse of produkte per eenheidstyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Botsingsteorie

A

‘n Model wat reaksietempo verduidelik a.g.v. deeltjies wat met ‘n sekere minimum energie bots.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Katalisator

A

‘n Stof wat die temo van ‘n reaksie verander sonder om self ‘n permanente verandering te ondergaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Faktore wat reaksietempo beïvloed

A
  • Aard van reagerende stowwe
  • Reaksie - oppervlak
  • Konsentrasie (druk vir gasse)
  • Temperatuur
  • Teenwoordigheid van ‘n katalisator
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly